Skooldrag / Schoolwear

 

Meisies

Seuns

Somer

Skoolbaadjie (vir saalbyeenkomste en funksies), geen das, vlootblou rompie, wit sokkies, ligblou oopknoop-hemp met skoolwapen, swart skoene, gewone of oortrektrui

Skoolbaadjie (vir saalbyeenkomste en funksies), geen das, grys broek, swart/bruin belt, ligblou oopknoop-hemp met skoolwapen, grys kouse, swart skoolskoene, gewone of oortrektrui

Winter

Skoolbaadjie (vir saalbyeenkomste en funksies), das, vlootblou rompie, vlootblou sykouse / wolkouse, ligblou toeknoop-hemp, swart skoene, gewone of oortrektrui, hemp ingesteek

Skoolbaadjie (vir saalbyeenkomste en funksies), das, grys broek, belt, ligblou toeknoop-hemp, grys kouse, swart skoene, gewone of oortrektrui