Wyd omsoom deur suidste strand en golwend goue graan

Troon trots Bredasdorp Hoër, ‘n ligbaan oor ons land.

 

Refrein : Ons sal saamdra deur die lewe en tot volle wasdom groei

            Arbeid Adel – die stempel van ons skool

 

Spel en werk veredel ons, vleg heg die goue vag

Van kennis, liefde, trou vir onsself en kerk en land.