Belangrike Datums

BELANGRIKE DATUMS /

IMPORTANT DATES

 

DATUMLYS 2019

 

1ste Kwartaal 2019 

DATUM DAG AKTIWITEIT PLEK

JANUARIE 

04  Vrydag

Matriekuitslae van 2018 

(12h00 by skool) 

HSB
07 Maandag

Skool open (Personeel) 

Gr 8 Oriëntering Begin (13h00 by koshuis)

HSB
09 Woensdag Skool open (Leerders)  HSB
10 Donderdag

Cum Laude Aand (18h30)

Kleure Atletiek (15h00 - 18h00)

HSB

11 Vrydag

Kleure Atletiek (07h00 - 14h00)

HSB

13 Sondag

Gr 8 Josua Uitreik 

 
14 Maandag

Gr 8 Oueraand

HSB
15 Dinsdag

Gr 9 - 12 Oueraand

HSB
18-20 Vydag - Sondag

Matriekraad-kamp 

Krieket: o/19 HSB vs De Villiers Graaf 

 
26 Saterdag

Atletiek: INTERSKOLE (Tuis)

HSB

FEBRUARIE 

01 Vrydag Hokkie Tramazini-Aand (Klubhuis)  HSB
02 Saterdag

Atletiek: Suid-Sone

Krieket: 0/19 HSB vs Hoër Jongenskool Paarl 

Caledon

 

06 Woensdag Gr 7 OPEDAG  HSB
08-09 Vrydag - Saterdag Tennis: T4J Tennistoernooi HSB
09 Saterdag

Atletiek: Suid-Boland

Krieket: 0/19 HSB vs Stellenbosch

Hermanus

 

14 Donderdag Valentynsbal HSB
15 Vrydag Kermis & Kaskardag HSB
15-16 Vrydag - Saterdag Tennis: Agnes Pauw Dogterstennistoernooi  
18 Maandag Toetsreeks Begin  HSB
19 Dinsdag Gr.8 VRL Verkiesing HSB
21 Donderdag Mnr & Mej HSB NG Kerksaal
22 Vrydag

Rugby Gesinsaand

Atletiek: Boland 

Krieket: Streekswedstryde 

HSB

 

 

28-02 Donderdag - Saterdag

Onderwaterhokkie: SA's 

Port Elizabeth

MAART 

02 Saterdag

Rugby: Boland Landbou Toernooi o/19

NG Kerk Basaar

Netbal: HSB vs Punt

Krieket: HSB vs Charlie Hofmeyr

Paarl

NG Kerksaal

 

 

08 Vrydag Toetsreeks Eindig HSB
09 Saterdag Brackenfell Sportdag Brackenfell
10 Sondag Josua-Uitreik  
12 Dinsdag Afrikaanse Kreatiewe Skryfwerk (Eksamen)   
13 Woensdag

Engelse Kreatiewe Skryfwerk (Eksamen) 

 
15 Vrydag 

SKOOL SLUIT 

 
15-20 Vrydag-Woensdag

Rugby: Oakdale o/19A Toernooi 

Hokkietoer: o/19A Seuns & Dogters en o/16A seuns

Riversdal

Ceres

21 Donderdag

MENSEREGTEDAG

 
22-27 Vrydag - Woensdag

Netbal: o/19 Toernooi 

George
28-30 Donderdag - Saterdag

Rugby: Nowan Cornelius (o/14, o/15 & o/16) Rugbytoernooi

Hermanus
29 - 31 Vrydag - Sondag

IMAGINE # Jeugsaamtrek

Bredasdorp