Nuusflitse

Tennis - 16 Januarie 2019

Baie geluk aan die 3de seuns en dogters tennisspanne wat albei gelykop gespeel het teen Worcester Gim. Anelmari van Niekerk, Antje Krause, AJ Basson en Cobus de Villiers het hul enkels gewen. Cobus & Alexander en Antje & Mindie het hul dubbels gewen.

 

 

 

 

 


 

Baie dankie aan Overberg Wealth & Risk Management vir ons dogters eerstespan se pragtige nuwe klere. Sunet Wessels, Marguerite Leuvennink, Gemma Crafford en Linique Mostert het vandag Worcester Gimnasium se eerstespan 4 - 2 gewen.