Nuusflitse

Graad 8 Sokkie 2019

Die graad 8's moes herwinbare materiaal gebruik het om hul uitrustings te maak. Hier wys 'n paar gr.8 leerders hoe hul uitrustings gelyk het.