Nuusflitse

Tennis - 20 Januarie 2019

Tydens die Arende Afslaan Tennistoernooi het HSB gespeel teen Strand Tennisklub se ontwikkelingspan. Hierdie spelers kom uit skole wat nie tennis aanbied nie en ontvang gratis afrigting as deel van TSA se ontwikkelingsprogram. Die program werk beslis en hierdie spelers speel pragtige tennis.