Nuusflitse

Boland Karate - Sabrina Meyer (gr.8)

Baie geluk aan Sabrina Meyer ( gr 8 ) wat gekwalifiseer het vir haar Boland kleure in karate. Sy het aan die Destiny Martial Arts SA Kampioenskappe in September 2018 deelgeneem waar sy 2 goue medaljes verower het. Sy is nou gekies vir die SA Ontwikkelingspan wat in Julie 2019 in Miami Florida gaan deelneem.