Nuusflitse

Suid-Boland Krieketspelers

Baie geluk aan die volgende krieketspelers wat in streekspanne opgeneem is:
SB=Suid-Boland
Agter vlnr: André Botma (O.15 SB), Benjamin Seimons (O.15 SB), Jaco Nortjé (O.15 SB)
Voor vlnr: Retief Swart (O.17 SB), Zandré Le Sueur (O.14 Overbergspan), Ruoaldo Willemse (O.17 SB)