Nuusflitse

BACK A BD-PROJEK

Baie dankie vir u ondersteuning die afgelope tyd. Ons projek is tot einde Junie voluit aan die gang en ons vra weereens of u asb. u hand sal uitsteek om 'n leerder met 'n kospakkie vir volgende week te help.
Ons het 16 leerders wat elkeen 'n kospakkie moet ontvang. Weereens baie dankie dat ons op ons gemeenskap se betrokkenheid by Hoërskool Bredasdorp, kan staatmaak.