Nuusflitse

Old boys dasse te koop

Die old boys is welkom om die das te koop teen R150 elk. Navrae me Nelson, 028 424 1210.
Ons moedig al die old boys aan om 'n das aan te skaf wat tydens interskole, reünies ensovoorts gedra kan word.

images/2020/Kleredrag/matriekdas.jpg