Nuusflitse

Matriek ontbyt

Die matrieks het vanoggend 'n ontbyt saam met die Personeel in die klubhuis geniet. Die lekker kuiertjie saam met die BD-matrieks het bande versterk en beslis 'n wipstappie in elkeen se dag gesit. Ons is baie trots op elke matriek en wens hul sterkte toe met die res van hul skooljaar.