Nuusflitse

Nuwe das - manspersoneel by HSB

Mnr Marlon Olivier, personeellid van Hoërskool Bredasdorp (en oud-BD), spog met die splinternuwe das van HSB se manspersoneel.