Nuusflitse

E-sport span

Hoërskool Bredasdorp se E-sport span is deur na die uitspeelwedstryde van die HSEL Kampioenskappe. Hul wen hul eerste uitspeelwedstryd, teen Red Hill High, met 16-13. Ons staan bankvas agter hierdie span wat gedurende hierdie week teen groot skole, bv. Jeppe High en Grey College gaan speel. "Good luck", manne!
Agter vlnr: Johan Coetzer, Bruce Heany, Francois du Plessis
Voor vlnr: JP van Dalen, mnr Diedericks (koördineerder), Dylan Swart