Nuusflitse

Jerusalema-challenge

Die gr 11- en 12-BD's het hulle harte uitgedans tydens die Jerusalema-challenge. Nog 'n bewys dat die BD's se gees onblusbaar is: nie eers die Covid-19 pandemie kan hul geesdrif en entoesiasme blus nie.
Dankie aan mnr Marlon Olivier wat aan die stuur van sake was. Charl van As en Freddie Els, beide oud-BD's, was verantwoordelik vir die vervaardiging van die video.
#jerusalemachallenge
#JerusalemaDanceChallenge

www.facebook.com/HSBredasdorp/videos/3220464311374772/