Sosiaal

Sosiaal

Sosiale Media riglyne

Eerstens baie dankie vir almal wat saam bou en werk om HSB die top skool in die land te maak.

Die beheerliggaam wil graag die volgende voorstel rakende sosiale media se gebruik:

  • Kom ons hou die gesprekke positief en opbouend.
  • Indien jy 'n probleem het met enige iets by die skool, bespreek dit eers met die verantwoordelike beheerliggaam persoon:

    1. Gebou en perseel- Dean O'Neill

    2. Dissiplinêre en geestelike kwessies- Henry Pratt

    3. Akademie- Sandra Rossouw

    4. Koshuis- Cassidy Gabriëls

    5. Sport - Wesley Williamson

    6. Enige ander kommunikasie - Josias de Kock

    7. Voorsitter - Wiaan Theron
  • Enige griewe word aan die betrokke portefeulje bestuurder deurgegee.
  • Indien daar geen oplossing was nie, kontak Wiaan Theron
  • Indien steeds ontevrede vra 'n vergadering aan met Wiaan en die Skoolhoof.

Kontakbesonderhede vir die beheerliggaam lede is hier.