Sosiale Media riglyne

 

Eerstens baie dankie vir almal wat saam bou en werk om HSB die top skool in die land te maak.

Die beheerliggaam wil graag die volgende voorstel rakende sosiale media se gebruik:

  • Kom ons hou die gesprekke positief en opbouend.
  • Indien jy 'n probleem het met enige iets by die skool, bespreek dit eers met die verantwoordelike beheerliggaam persoon:

  1. Voorsitter - Dean O'Neill - Geboue, perseel en Vervoer
  2. Ondervoorsitter - Josias de Kock - Kommunikasie
  3. Tesourier - Jannie Engelbrecht
  4. Sekretaresse - Sandra Rossouw - Klere, akademie en Kultuur
  5. Sport - Wesley Williamson
  6. Koshuis - Cassidy Gabriëls
  7. Dissipline - Henry Pratt
  8. Projekte - Hadré Pratt

Enige griewe word aan die betrokke portefeulje bestuurder deurgegee.

  • Indien daar geen oplossing was nie, kontak Dean O'Neill
  • Indien steeds ontevrede vra 'n vergadering aan met Dean en die Skoolhoof.

Kontakbesonderhede vir die beheerliggaam lede is hier.