WP skiet kompetisie
18 Augustus 2018 - Vier van Hoërskool Bredasdorp se skietleerders saam met hul afrigter, Kobus Smit,
na afloop van twee dae se WP kampioenskappe.
Jeanré van Zyl - Graad 8A verower 'n silwer medalje
Asook Beste Spotter en beste vordering vir o/14.