Atletiek

Die volgende atlete neem eerskomende naweek vir Suid-Boland aan die Boland Kampioenskappe, in die Paarl deel.
Ons wens hul sterkte toe.

Agter vlnr: Johané Beukes,Tristan Tayob, Nicole Madden, Matayo Booysen, Antje Krause
Middel vlnr: Caitlyn Olivier, Somé Louw, Helena Kriel, Fortune Goni, Chanté Botha, Nareëma Marthinus
Voor vlnr: Fiona Fourie, Jemimah Daniels, NP van Wyk, Jaco Swart, Antonio Vywer, Jes-Lin Simpson