Rugby

King Price Boland Landbou Oesfees 2020:
Die O/19A span het kragte gemeet teen Stellenberg A en Monument Park A in 'n vuurwarm Paarl.
Hulle verloor 1 drie teen 0 teen Stellenberg en hulle verloor teen Monument 3 drieë teenoor 2.