WP skiet kompetisie

18 Augustus 2018 -  Vier van Hoërskool Bredasdorp se skietleerders saam met hul afrigter, Kobus Smit,

na afloop van twee dae se WP kampioenskappe.

Jeanré van Zyl - Graad 8A verower 'n silwer medalje

Asook Beste Spotter en beste vordering vir o/14.