Tennis

 Rentia Tromp, speel vir die Kavaliers Platteland tennis teen WP, op Worcester.


Lohann Fourie behaal ñ derde plek in die Kavaliers Wilson Stellenbosch tennistoernooi.

 HS Bredasdorp se eerste tennisspan het gister op Robertson teen HS Charlie Hofmeyr gespeel. Die dogters moes die knie buig terwyl die seuns gelykop gespeel het. Baie geluk aan Johan Coetzer en AJ Basson wat hul enkels gewen het, asook Johan & Janco de Villiers wat hul dubbels gewen het.