HSB Sprint Span (22km) – Lomond

Elza de Kock en Anna Pretorius het saam in ‘n Spring span (22km) deelgeneem aan Lomond. Hulle het die kategorie gewen waarin hulle deelgeneem het.
George de Kock het die Spring individueel gedoen en eindig tweede in sy kategorie.
Janco Fourie doen ook die wedloop individueel en eindig 3rde in sy kategorie.

Leave a Reply

Your email address will not be published.