Miss Teen Arniston – Britney-Leigh Oliver

Baie geluk aan ons pragtige BD, Britney-Leigh Oliver, gr 11, wat as Miss Teen Arniston gekroon is. Britney-Leigh sal in September aan die internasionale Toddler & Teen kompetisie in Klerksdorp deelneem. Ons wens haar sterkte toe en glo dat dit vir haar ‘n leersame ervaring sal wees. Shannon Sampson, gr 12, is die tweede prinses en Deané Daniels, gr 10, die eerste prinses. Beide is BD’s! Baie geluk ook aan julle.

Leave a Reply

Your email address will not be published.