Hartlik geluk aan Marnél Retief, hoofmeisie van 2021, wat aangewys is as HSB se DUX-leerder van 2021. Hierdie veelsydige jong dame beplan om volgende jaar B.Com. Internasionale Studies aan die Universiteit van Stellenbosch te gaan studeer. Sy behaal ook die hoogste persentasie in beide Afrikaans en Engels Huistaal en wen daarmee die Una Coetzee-trofee vir […]
Daily Archives: 22 October 2021
Baie geluk aan George de Kock, hoofseun van 2021 wat op akademiese gebied die tweede klasposisie beklee. Hy het die hoogste persentasie in English FAL, hy wen die Evergreen Office National-kontantprys vir Wiskunde, die Villet & De Wet oorkonde vir Rekeningkunde en die Premium Computers-kontantprys vir IT. George is ook aangewys as die wenner van […]
Congratulations to Fatoumar Diop who achieved the third position in grade 12. She received the Voortrekker prize for Afrikaans EAT, the Radio Overberg book prize for Tourism as well as the Caitlin Coetzee trophy for Math Literacy. She also received the Kindliness and Courtesy trophy (girls). She has always been an ambassador for the school […]
AURUM-TOEKENNINGS: HUMORSIN Dian Fourie (gr 8), Naide April (gr 9), Johané Beukes (gr 10), Jayden Dyers (gr 11), Tammy-Lee Louw (gr 12)
AURUM-TOEKENNINGS: RESPEK Nozipho Ngwenya (gr 8), Matt Fortuin (gr 9), AJ Basson (gr 10), Amanda Janse van Rensburg (gr 11), Cheigh Mbaye (gr 12)
AURUM-TOEKENNINGS: POSITIWITEIT Micheala McDonald (gr 8), Keenan October (gr 9), Lushawn Murtz (gr 10), Nerine Bezuidenhout (gr 11), Shannon Sampson (gr 12)
AURUM-TOEKENNINGS: OMGEE Milan Daniel (gr 8), Tanya vd Mescht (gr 9), Ida Marsh (gr 10), Neesha Marais (gr 11), Cindy-Lee Snyman (gr 12)
AURUM-TOEKENNINGS: LOJALITEIT Inge Reynicke (gr 12), Janco Fourie (gr 11), Amanda Gouws (gr 10), Minke Terblanche (gr 8, afwesig Helena Kriel (gr 9)
AURUM-TOEKENNINGS – INTEGRITEIT Baie geluk aan elke ontvanger van ‘n Aurum-toekenning in die onderskeie afdelings. Marnel Retief (gr 12), Adéle Venter (gr 11), Elza de Kock (gr 10), Somé Louw (gr 9), Mieke Saayman (gr 8)