Borgskap Harcourts 0.15 T4J

Hoërskool Bredasdorp wil graag vir Harcourts Cape Agulhas vir die borgskap van die Harcourts 0.15 T4J Dubbelstoernooi, bedank. Jul betrokkenheid by ons skool word beslis waardeer. Danksy jul borgskap, kon tien skole Bredasdorp, Struisbaai, Napier en omgewing besoek. Geld is derhalwe in restaurante, gastehuise en winkels spandeer. Die Covid-pandemie het ons opnuut bewus gemaak van hoe interafhanklik ons almal in veral die platteland van mekaar is. Dit is beslis ‘n riem onder die hart dat lojale borge soos Hartcourts Cape Agulhas, bereid is om te belê in ons skool en ons gemeenskap.

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *