Uncategorised
Tennis4Jesus borgskap
HSB wil Overberg Health & Risk Management bedank vir hul ondersteuning van ons Tennis4Jesus. Jul ondersteuning van ons skool en spesifiek T4J word baie waardeer. Selfs in die onsekere pandemie tye was jul nog altyd daar vir ons.

