01 Dec Uncategorised “Coding and robotics” as vak in 2023 Posted on 1 December 20211 December 2021 by Estelle Genis Hoërskool Bredasdorp is deur die WKOD aangewys as ‘n loodskool vir “Coding and Robotics”. Opleiding sal in 2022 plaasvind en die vak sal vanaf 2023 ingefaseer word. #Arbeid-adel #Work-ennobles Estelle Genis Schools that Rock gesels met Janco Fourie Anelmari van Niekerk – Boland dogterskrieketspan