Anna Pretorius, Elza en George de Kock het die naweek aan die SA Onderwaterhokkie Senior Klubtoernooi by Kings Park in Durban deelgeneem.
Daily Archives: 13 Dec 2021
Baie geluk aan al ons leerders wat deelgeneem het.
Die matriekraad van 2022 het saam met Meneer Diedericks en Juffrou Slabbert van 8-10 Desember by Back to Basics gaan kamp. Die leerders het ‘n ongelooflike tyd gehad en soveel geleer. Baie sterkte met die groot taak wat voorlê!
Alexander Janse van Rensburg, graad 8, neem tans aan die Western Cape Long Couse Championship by die Universiteit van Wes-Kaap deel. Hoërskool Bredasdorp wens hom alle sterkte toe.