Uncategorised
INTERSKOLE 2022: GHOLF
21 Februarie
Ongelukkig moes die BD’s se gholfspan teenoor Montagu die knie buig (25 – 49). Montagu wen die eerste 5 punte van vanjaar se interskole.
Die spelers het dit egter baie geniet en goeie weer gehad.

