KRIEKET: 0/15 uitslag op 17 Februarie

Die BD’s het kragte in ‘n T20-wedstryd teen HS Hermanus gemeet. Die BD’s het eerste gekolf. Na ‘n paar vinnige paaltjies het Rieghard Roos (19 lopies) en Alexander Janse van Rensburg (15 lopies) die kolfbeurt weer op koers gekry met ‘n uitstekende vennootskap. Jawon Gabriels (12 lopies) het die laaste boulbeurte geanker en die BD’s kon ‘n kompeterende teiken van 95 lopies vir Hermanus op ‘n moeilike kolfblad stel. BHS were magnificent in the field. Hermanus could not come close to the required run chase and fell short by 27 runs in their 20 overs giving BHS a comfortable victory. Best bowlers were Conrad Bothma (2 wickets for 7 runs in his 3 overs) and Llewellyn Gabriels (1 wicket for 10 runs in 4 overs), both also bowled a maiden over. A great team effort by the 0/15s!

Leave a Reply

Your email address will not be published.