Uncategorised
KRIEKET: 1ste Krieketspan: 26 Februarie Hoërskool Stellenbosch vs. HSB
Stellenbosch kolf eerste en word vir 68 lopies na 25 boulbeurte uitgeboul.
Beste boulers: Francois Rossouw (3-9-3), Zandré le Sueur (2-11-4) en Kiethon Arries (2-17-4).
HSB teken toe 69 lopies in die 12de boulbeurt aan.
Beste kolwers: Chadwill Abrahams (23), Andre Bothma (10) en Kiethon Arries (10).
Die BD’s wen met 6 paaltjies!
Baie dankie aan juffrou Kriel wat as tellinghouer vir die span opgetree het.