Uncategorised
Krieket: Suid-Boland dogters 0/19
KRIEKET: 20 Februarie
Suid-Boland dogters 0/19 wen Worcester Hub met 7 paaltjies. Die BD’s se eie Anelmari van Niekerk neem 3 paaltjies vir 12 lopies in 4 beurte. Fayenette Kruger het 1 boulbeurt vir 6 lopies afgestuur.