Uncategorised
SKAAK
18 leerders het reeds aan twee rondtes Overberg skaakproewe deelgeneem.
Die volgende 13 skaakspelers neem op Saterdag, 5 Maart, by Swartberg Sekondêr (Caledon) aan die Overberg Skole Geslote Skaakkampioenskappe deel.
Agter v.l.n.r.: Kirsten Valentine, Mikayla Herselman, Jacques Harmse, Deon Harmse, Brandon Edwards
Middel v.l.n.r.: Lynne Cloete, Emma Bester, Hugo Bester, Remi Mostert
Voor v.l.n.r.: Neesha Marais, Javen Hansen, Anzia Coetzee, Rory Dowrie
Sterkte aan elke skaakspeler!