05 Mar Uncategorised Stellenberg atletiekbyeenkoms Posted on 5 Mar 20225 Mar 2022 by Estelle Genis ‘n Paar atlete het aan die Stellenberg atletiekbyeenkoms deelgeneem. Dit is goeie voorbereiding vir die Interskole wat op 5 Februarie plaasvind. We are proud of our athletes who received medals and a few personal bests! Estelle Genis Dr. Gerius Moelich, ‘n oud-leerder van Hoërskool Bredasdorp. Cape Town Aquatics level 2 & 3 by Generations Somerset-Wes