Uncategorised
Wiskunde Olimpiade
Die BD’s was aan die spook en het hul staal gedurende die 2022 Suid-Afrikaanse Wiskunde Olimpiade gewys.
Hierdie leerders wys hulle is nie bang om tydens die toetsreeks en sportaktiwiteite tyd af te knyp om aan dié Olimpiade deel te neem nie!