0/14 – 0/16 Nowan Cornelius Rugbytoernooi

Ons jonger spanne het goed teen groter skole gevaar! Dit was uitstekende oefening vir die jonger BD’s om hulle gereed vir hul seisoen te kry. Met hierdie tellings kan die manne ook trots wees. 0/14 uitslae: 14- 50 vs Rondebosch Boys High 0/14A 75 – 7 vs DF Malan 0/14B 0/15 uitslae: 19 – 17 vs Rondebosch 0/16 uitslae: 7 – 10 vs DF Malan 36 – 0 vs Emil Weder

Leave a Reply

Your email address will not be published.