05 Apr Uncategorised SWEMVERSLAG Posted on 5 April 20225 April 2022 by Estelle Genis Anna Pretorius het 22-24 Maart aan die SA Level 2 Regional Age Group Championship in Malmesbury deelgeneem. Sy het in 3 finale geswem en ‘n 4de plek in 100m rugslag behaal. Baie geluk, Anna! Swem so voort! Estelle Genis Ceres Hokkietoer – 26-29 Maart 2022 Oakdale Rugbytoernooi