Uncategorised
WISKUNDE OLIMPIADE
Baie geluk aan die volgende leerders wat na die 2de rondte van die SA Wiskunde Olimpiade deurgedring het:
Agter v.l.n.r.: Willem Strauss (gr 9), Fayannette Kruger (gr 10), Elza de Kock (gr 11) en Anna Pretorius (gr 11).
Voor v.l.n.r.: Sophia de Lange (gr 😎, Conrad
Nortjé (gr 😎 en Brent Sinani (gr 😎.
Afwesig: Hugo Bester (gr 😎
Die 2de rondte word op 12 Mei geskryf.
Sterkte aan elke deelnemer!

