Uncategorised
NETBAL: 1STE RONDTE WES-KAAP PROEWE
Hoërskool Bredasdorp is baie trots op die sestien netbalspelers wat deurgedring het na die 1ste rondte van die Wes-Kaap Netbalproewe wat op 7 Mei, in Hermanus, gespeel word. Baie geluk aan elke speler en afrigter met hierdie uitmuntende prestasie!
OP FOTO
Agter v.l.n.r.: Kiara Stevens (0.14), Faith Bogenhagen (0.18), Adéle Venter (0.18), Elmarie Vermeulen (0.18), Elza de Kock (0.17)
Middel v.l.n.r.: Somé Louw (0.16), Anina Treurnicht (0.15), Mia Swart (0.14), Lara du Plessis (0.16), Anja Geyer (0.16), Hope Marais (0.15)
Voor v.l.n.r.: Neesha Marais (0.18), Mieke Saayman (0.15), Minke Terblanche (0.15) Domminique Mars (0.18), Junicke Newman (0.15).