Uncategorised
NETBALAFRIGTERS
Die BD-netbalafrigters se harte klop beslis warm vir netbal!
Me Larissa Lombard (links) is as die Overberg O.18-spanbestuurder gekies, me Aliesha Odendaal as Wes-Kaap se O.18-spanafrigtiger en me Anneri Slabbert (regs) as die Overberg 0.18-spanafrigter.
Ons wens hul ‘n netbalfees vol nuwe ervaringe toe.