INTERSKOLE REDENAARSLIGA

HSB is besonder trots op Helena Kriel, gr 10, wat gekies is om in September in Gauteng aan die landsfinale van die Interskole Redenaarsliga haar woord gestand te gaan doen. Sy is een van slegs 16 gr 10-sprekers landwyd, waarvan slegs twee Wes-Kapenaars is (Bloemhof Hoër Meisieskool en Hoërskool Bredasdorp), wat gekies is vir die Redenaarsliga se Nasionale Rondte. Voorwaar ‘n puik prestasie! Geluk, Helena.

Leave a Reply

Your email address will not be published.