OUDSKOLIERE NUUS: Anneke Snyman

Anneke Snyman wat in 2012 gematrikuleer het, is in die Suid-Afrikaanse span ingesluit wat aan die Commonwealth Spele in Birmingham later vanjaar gaan deelneem. Anneke verteenwoordig Suid-Afrika in rolbal. Ons, as haar alma mater, is ongelooflik trots op haar. Harde werk word beslis betoon. Ons hou jou dop en ondersteun jou al die pad. Bring die goud huis toe!

Leave a Reply

Your email address will not be published.