Uncategorised INTERSKOLE – PROGRAM 4 Feb Posted on 2 February 20232 February 2023 by Estelle Genis Die atletiekprogram vir Saterdag, 4 Februarie, op ons tuisbaan. Toegang: Atlete: gratis in atletiekdrag of skoliere met skooldrag Toeskouers: volwassenes – R20, kinders – R5 Voertuie: R10 Program: R10 Program_Interskole-2023Download Estelle Genis INTERSKOLE: Program GEESWEEK – INTERSKOLE (Donderdag)