Uncategorised
TENNIS: Charlie Hofmeyr
HSB het Saterdag vriendskaplike wedstryde teen Hoërskool Charlie Hofmeyr in Ceres gespeel.
Vriendskapsbande is gebou en alhoewel die Charlies die tennis oorheers het, word daar reeds uitgesien na volgende jaar wanneer hierdie geleentheid op Bredasdorp sal plaasvind.

