Uncategorised
TENNIS
HSB se top dogterstennisspelers neem tans aan die Agnes Pauw tennistoernooi op Moorreesburg deel. Op die foto’s heel bo verskyn Anja Geyer en Anelmari van Niekerk.
Links en regs onder, is onderskeidelik Mieke Saayman en Anelmari van Niekerk besig om te dien.
Sterkte aan hierdie spelers!

