Uncategorised
HSB TROLLEY DASH UITSLAE
Wenner 1: Janeen Temmers, 1 minuut Dash by Spar
Wenner 2: Fiola Cupido, 1 minuut Dash by Checkers
WENNERS LOOTJIEVERKOPE
3de: Skye Appel, 35 lootjies. Prys: R500 kontant.
2de: Justine Bester, 39 lootjies. Prys: R750 kontant.
1ste: Emma Neethling, 85 lootjies. Prys R1500 kontant.
Baie dankie aan Bredasdorp Superspar en Bredasdorp Checkers dat ons die Dash by hulle kan doen.

