PERSONEEL NUUS | BORG

Baie dankie aan Packtown Food & Packaging Suppliers vir die borgskap vir ons afrigtershemde. Ons waardeer jul ondersteuning van ons Sport. Te danke aan Packtown gaan ons afrigters nou almal eenvormig en netjies lyk. Vlnr: Jaco Swart (afrigter), Anneri Slabbert (afrigter), Muller Retief (skoolhoof en afrigter), Karin Ingesund (eienaar van Packtown), Francois Kriel (algemene bestuurder Packtown), Tanya de Kock (afrigter), Christopher van Niekerk (Departementshoof Sport).

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *