NETBAL

Baie geluk aan die volgende 14 dogters wat tot hul onderskeie Overberg Interdistriksnetbalspanne verkies is: 0/14 🏐 Zani Neethling 🏐 Leandri de Villiers 🏐 Melo Dlamini 🏐 Nontle Xamlayo 0/15 🏐 Zoë Coetzee 0/16 🏐 Junicke Newman 🏐 Anina Treurnicht 🏐 Mieke Saayman 0/17 🏐 Lara du Plessis 🏐 Anja Geyer 🏐 Somé Louw 🏐 Madelein Engel 0/18 🏐 Kuhle Feni 🏐 Elza de Kock Voorspoed met die Interdistrikstoernooi wat in Riversdal vanaf 3 tot 5 Julie 2023 plaasvind. Ons is baie trots op julle!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *