19 Sep Uncategorised ONDERWATERHOKKIE Posted on 19 September 202319 September 2023 by Estelle Genis Baie geluk aan Hugo Pretorius wat as beste o/15-speler by die Boland Nasionale Onderwaterhokkiekampioenskappe van 2023 aangewys is. Voorwaar ‘n prestasie om op trots te wees. Estelle Genis HOKKIE NAMPO