AURUM TOEKENNINGS

By HSB is waardes vir ons uiters belangrik en ons vereer die leerders wat hierdie waardes uitleef. Tydens die eerste saalperiode van die kwartaal is die volgende leerders vereer nadat hulle deur hul klasmaats as die wenners aangewys is: Graad 12: Lushawn Murtz – Humorsin Amy Davids – Omgee AJ Basson – Nederigheid Kerwin Davids – Respect Elza de Kock – Integriteit Amanda Gouws – Verantwoordelikheid Urshwin Mageni – Hoflikheid Bianca Schuin – Eerlikheid Anelmari van Niekerk – Optimisme Graad 11: JP Murtz – Humorsin Fayannette Kruger – Omgee Marcel Mataga – Humility Ronaldinho September – Respek Somé Louw – Integriteit Ina-Mari Augustyn – Verantwoordelikheid Kyle Willeman – Hoflikheid Patience Kaitano – Honesty Daymon Klink – Optimisme Graad 10: Fortune Goni – Humorsin Lara Stanley – Omgee Junicke Newman – Nederigheid Suzanne Pretorius – Respect Jodi Tamboer – Integriteit Mieke Saayman – Verantwoordelikheid Cole Coetzee – Hoflikheid Janke Steenkamp – Eerlikheid William Swartbooi – Optimisme Graad 9: Jodi Olivier – Sense of humor Evah Meyer – Kindness Julia de Wet – Nederigheid Javen Hansen – Respek Hugo Bester – Integriteit Zoë October – Verantwoordelikheid Azalia Felix – Hoflikheid Anzia Coetzee – Honesty Reese Louw – Optimisme Graad 8: Dirk Neethling – Humorsin Nina Terblanche – Omgee Malienke van Wyk – Nederigheid Jan-Carel Lochner – Respek Mickyla de Villiers – Integriteit Hugo Pretorius – Verantwoordelikheid Christiaan Stoltz – Hoflikheid Berenice Swart – Eerlikheid Jessica Burger – Optimisme Ons is trots op hierdie BD’s met hul BD-harte!

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *